SEARCH RESULTS

Afrikaans

Gebedskringe

Gebedskringe

Gebedkringe is die konsep om ‘n nasie met gebed te versadig deur oral ‘n netwerk van gebedsgroepe te vestig waarin daar gebid word vir ongeredde mense, herlewing, kerke, die land en die nasies. (Also available in English).

read more

Plaas – beveiliging deur gebed

Plaasgemeenskappe het baie spesifieke uitdagings waarmee hulle gekonfronteer word. Die Here het ‘n Gebedswagstrategie gegee om plase in Suid-Afrika te beveilig. Laat ons ‘n muur van gebed rondom plase bou tot Sy eer. (Available in English)

read more
Bid vir die mediese professie

Bid vir die mediese professie

Baie mense in die mediese professie moet gereeld baie lang ure werk en het dikwels nie die nodige toerusting om hulle werk te doen nie. Vir baie is dit moeilik om die druk te hanteer. Laat ons vir hulle en vir die toestande by mediese fasiliteite bid.

read more
Gebed met die nagmaal

Gebed met die nagmaal

Laat ons dan ons oë vestig op ons Here Jesus Christus wanneer ons die simbole van die brood en die wyn neem tydens nagmaal. En laat ons onthou wat dit beteken dat sy liggaam vir ons gebreek is en sy bloed vir ons gestort is vir die vergifnis van sondes.

read more
Jesus se bloed vir ons uitgestort

Jesus se bloed vir ons uitgestort

Met die kosbare bloed van Christus is ons losgekoop en ons sondes vergewe. Ons is nou versoen met ons hemelse Vader en kan met vrymoedigheid na Sy genadetroon gaan. Laat ons danksegging betuig teenoor die Here, ons Verlosser!

read more
Verootmoediging en sondebelydenis

Verootmoediging en sondebelydenis

Moenie jou sonde wegsteek nie. “Wie sy sonde wegsteek, moet niks goeds te wagte wees nie; wie sy sonde bely en daarvan afsien, sal genade ontvang.” Spreuke 28:13. Also available in English.

read more
Jou doring in die vlees

Jou doring in die vlees

Min of meer alle Christene kan getuig van ‘n doring in die vlees. ‘n Doring in die vlees kan iets wees wat vir ‘n leeftyd deel van jou lewe gaan wees – soms net vir ‘n bepaalde tyd. [Also available in English.]

read more
Bid vir jou kinders

Bid vir jou kinders

Wat kan vir ’n kind ’n groter seën wees as om ’n ouer te hê wat vir hom of haar bid? Gebruik hierdie praktiese riglyne en Skrif om vir jou kinders te bid, met ’n verwagting dat God in hulle lewens gaan werk.

read more
Die Uur wat die Wêreld Verander

Die Uur wat die Wêreld Verander

Dick Eastman, in sy boek “The hour that changes the world”, doen aan die hand dat ‘n mens ‘n uur in 12 periodes van 5 minute elk indeel. Hier is ‘n opsomming van die 12 vorme van gebed. (Also available in English)

read more
Bid vir Mense in Gesagsposisies

Bid vir Mense in Gesagsposisies

1 Timoteus 2:1-2 het ‘n baie duidelike opdrag dat ons moet bid “vir die wat regeer en almal wat gesag uitoefen.” Dit is in direkte opdrag vanuit die Skrif en ons moet dit met groot erns hanteer. Daar is in stryd in die lug aan die gang vir politieke heerskappy oor...

read more
31 Woordgebede

31 Woordgebede

Hudson Taylor het gesê: "Ons (Christene) is bonatuurlike mense, weergebore deur 'n bonatuurlike geboorte, aangedryf deur 'n bonatuurlike krag en gevoed deur bonatuurlike voedsel, geleer deur 'n bonatuurlike leermeester uit 'n bonatuurlike Boek." E.W.Kenyon het gesê:...

read more
Vas en gebed

Vas en gebed

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. ~ Matthew Henry I wonder whether we have ever fasted? I wonder whether it has ever occurred to us that we ought to be considering the question of fasting?...

read more
Gebed in Jesus se Naam

Gebed in Jesus se Naam

Die Naam van Jesus is van die allergrootste belang in voorbidding. Daarsonder is ons tot niks in staat nie, daarsonder het ons in werklikheid geen reg om na God toe te gaan of enigiets in gebed van Hom te vra nie. Om in die Naam van Jesus te bid, sê Wesley Duewel,...

read more
Vampier-films

Vampier-films

In die Bybel lees ons dat die Here baie duidelik die drink van bloed verbied. Vampier-films maak die mense wat daarna kyk se gewete onsensitief vir die werking van die Heilige Gees. Okkultiese saadjies word gesaai en ontketen negatiewe geestelike begeertes wat tot die dood kan lei. Available in English.

read more
Bid vir ongereddes – 1 vir 1

Bid vir ongereddes – 1 vir 1

Hoe om vir ongereddes te bid Dit is God wat deur die werking van die Heilige Gees mense lewend maak en wedergeboorte in hulle bewerk. Ons verantwoordelikheid is om vir hulle te bid, sy liefde aan hulle te bewys en teenoor hulle te getuig. Die volgende 4 stappe sal jou...

read more
Onbeantwoorde gebede (Deel 2)

Onbeantwoorde gebede (Deel 2)

“Wat is die redes vir my onbeantwoorde gebede? Is daar iets fout met hoe ek bid?” Daar is geen eenvoudige antwoorde nie. Hierdie is die tweede artikel in die 2-delige reeks. (Also available in English.)

read more

Pin It on Pinterest