Article
Bid vir Mense in Gesagsposisies

1 Timoteus 2:1-2 het ‘n baie duidelike opdrag dat ons moet bid “vir die wat regeer en almal wat gesag uitoefen.” Dit is in direkte opdrag vanuit die Skrif en ons moet dit met groot erns hanteer. Daar is in stryd in die lug aan die gang vir politieke heerskappy oor elke land. Indien die magte van die Bose toegelaat word om ongehinderd te werk en mense te beïnvloed, kry hulle beheer oor ‘n land se regering en persone in gesagsposisies. Die gevolge is dan katastrofies. Afgesien van die feit dat die Bose oor persone op politieke vlak beheer wil uitoefen en manipuleer, wil hy ook persone in alle ander gesagsposisies beheer.

A. Vir wie moet ons bid?
1. Die politici – die president, kabinet, parlement, diplomate, opposisiepartye, ambassadeurs, ens.
2. Die regsberoep – regters, advokate, prokureurs, regsadviseurs.
3. Beskermingsdienste – polisiehoofde, weermaghoofde.
4. Geestelike leiers – pastore, predikante, priesters, rabbis en ook vir die geestelike leiers van ander, asook valse godsdienste.
5. Opvoedkunde leiers – onderwysers, inspekteurs, dosente, skoolhoofde, rektors.
6. Kultuurleiers – prominente persone in die vermaaklikheids- en sportwêreld, besture van kultuurorganisasies.
7. Kommersiële leiers – d.w.s. gesagsfigure in die besigheidswêreld, sakeleiers, ekonome, bankiers.
8. Die media – gesagsdraers in die media – koerantredakteurs, uitvoerende amptenare by die radio en TV redakteurs van tydskrifte.
9. Munisipale – en regeringsdiensamptenare – burgemeester, stadsklerk, uitvoerende amptenare.
10. Sosiale leiers – voorsitters van klubs en verenigings.

Laai die volledige artikel af

(Uit: ‘Gebed maak alles anders’ geskryf deur Bennie Mostert, Carpe Diem uitgewers)

Learn More

Recent Posts

10 Secrets to spending time in the secret place

10 Secrets to spending time in the secret place

In a world of constant noise and hurried schedules, the secret place is God's invitation to step away and draw near. It's not just a physical location but a sacred space in your heart where intimacy with the Father grows. Jesus often withdrew to quiet, hidden places...

read more
Effective intercession for pastors and missionaries

Effective intercession for pastors and missionaries

Many believers sincerely desire to pray for their pastors, missionaries, or other spiritual workers, but they are not always sure what to pray or how to pray. Instead of offering a quick prayer such as, "Lord, please bless my pastor. Amen", we can intercede with...

read more
The onslaught against spiritual workers

The onslaught against spiritual workers

"Pray that I may be rescued from the unbelievers in Judea, and that my service in Jerusalem may be acceptable to the saints there." – Romans 15:31   Scriptural foundation The apostle Paul understood the reality of spiritual attacks on those who serve the Lord....

read more

Pin It on Pinterest