24-7 GEBEDSHULPBRONNE
Die Visie!
Die visie van die 7 Days on the Wall-inisiatief is om ten minste een volhoubare 24-7 Gebedswag in elke land regoor die wêreld te vestig wat vir herlewing sal bid. Die missie is om dit teen 2033 te bereik. Daar is nasies van verskillende kontinente wat reeds deel is van hierdie gebedsbeweging.
>>Hulpbronne
As deel van ons 7 Days on the Wall inisiatief voorsien ons gebedsmateriaal en gebedshulpbronne om bidders toe te rus wat aan 24-7 gebed vir herlewing wil deelneem.
Dit is vir ons ‘n voorreg om vertaalde kopieë van ‘n seleksie van ons 24-7 gebedshulpbronne in Afrikaans te voorsien. Van ons Engelse hulpbronne word ook gelys vir bykomende toerusting van bidders.
‘AWAKEN THE WATCHMEN’-VIDEOREEKS (ONDERSKRIFTE IN AFRIKAANS)
Deel 1: Die visie van 24-7 gebed (4 minute)
Deel 2: Waarom 24-7 gebed? (6 minute)
Deel 3: Implementering van 24-7 gebed (5 minute)
Deel 4: Volhouding van 24-7 gebed (7 minute)
PRAKTIESE HULPMIDDELS OM ‘N 24-7 GEBEDSWAG TE IMPLEMENTEER EN TE VOLHOU
Visie (JPG)
Vestiging van 24-7 gebedswag op WhatsApp/Telegram/Signal (JPG)
24-7 Gebedsgroep reёls en riglyne(JPG)
Weeklikse 24-7 gebedskedule (Word)
Volhoubare 24-7 gebed (JPG)
Hoe om vir ‘n uur te bid (JPG)
MEER HULPBRONNE IN ENGELS
‘Unlocking prayer’ (videoreeks)
‘How to pray for an hour’ (4 minute video)
7 Weke van Gebed
Elke gebedsnetwerk neem deel aan minstens sewe weke van gebed per jaar. Al die netwerke bid volgens ‘n spesifieke tema gedurende dieselfde weke.
Wêreldwye oproep tot…
24-7 GEBED
VIR HERLEWING
… onder die nasies
Wêreldwye oproep tot…
24-7 GEBED VIR HERLEWING
… onder die nasies
Skryf die datums in die dagboek en begin jou groepe vroeg mobiliseer!
Laat ons, die wagte, dus nie stilbly en God geen rus gee nie,
totdat die HERLEWING kom waarna ons almal verlang (Jesaja 62:6-7)!
