’n Praktiese gids wat Christene wys hoe om die Skrif te gebruik in hulle gebedstyd saam met die Vader.
Author: Bennie Mostert
Description: Doelgerigte gebed is ’n “gebedskool” of handleiding wat ten doel het om mense prakties te laat bid. Dit bied 40 onderwerpe wat lesers stap vir stap wys hoe hulle die Skrif kan bid. Elke onderwerp word ondersteun deur teksverse wat reeds verwerk is tot gebede of as riglyn gebruik kan word.
Publisher: Christelike Uitgewersmaatskappy
ISBN: 9781431624980
Availability: By vooraanstaande boekwinkels