Bid Skrif oor jou lewe
Authors: Estell Brink & Elizabeth Jordaan
Description: Die belangrikste profetiese stem in jou lewe is wanneer jy self die lewende geskrewe Woord van God oor jou eie lewe verklaar. Die getuienis van Jesus Christus is die Gees van profesie. (Openbaring 19:10). Die hart van gebed is om God se Woord terug te bid tot Hom. (Jesaja 55:11). Dan sal dit nooit ledig terugkeer nie. Hierdie boek begelei jou om Skrif oor jou hart, gedagtes, wil, emosies en verstand te bid, oor die werke van jou hande, jou huwelik en huweliksmaat en vele meer.
Publisher: Estell Brink
ISBN: 9780620624091
Availability: Contact Jericho Walls to order printed books or order Kindle edition from Amazon.com