Verander jou wêreld!
Author: Bennie Mostert
Description: Sal God na my ook luister? Wat moet ek doen as ek nie lus het om te bid nie?
Wat beteken dit om in Jesus se Naam te bid? Wat keer dat ek antwoorde kry op my gebede? Hoe bid ek vir ‘n uur sonder om te herhaal? Bennie Mostert se klassieke werk oor gebed het oor meer as ‘n dekade vir tienduisende gelowiges gehelp. Hierdie hersiene uitgawe van Verander jou wêreld deur gebed gee nou ook antwoorde op 100 vrae wat gelowiges vra.
Publisher: Carpe Diem Media
ISBN: 9781770312838
Availability: At leading bookstores