Audio
(Only available in Afrikaans) Estell Brink, Jerigo Mure Gebedsnetwerk Redakteur en skrywer van gebedsmateriaal, gesels weekliks Vrydae om 14:30 met Radio Kaapse Kansel op die program Gebedsgereedskapskis. ‘n Verskeidenheid van onderwerpe rakende gebed en...