ARTICLES
Bid vir ongereddes – 1 vir 1
Hoe om vir ongereddes te bid Dit is God wat deur die werking van die Heilige Gees mense lewend maak en wedergeboorte in hulle bewerk. Ons verantwoordelikheid is om vir hulle te bid, sy liefde aan hulle te bewys en teenoor hulle te getuig. Die volgende 4 stappe sal jou...
Wêreld kos- en waterkrisis
Wie vir 'n arm mens iets oor het, sal self niks kortkom nie, maar wie anderpad kyk, sal baie verwensings hoor. (Spr. 28:27). Al is daar lande wat met hongersnood worstel, is die wêreldprobleem nie 'n voedselkrisis nie, maar 'n prys krisis omdat ander mededingers, soos...
24 Uur Woordwag
Die tweeledige doel van die Woordwag: Om die Woord van God (verkieslik hardop) te proklameer, en om ‘n vars begrip te ontketen van die krag daarvan om die Woord te bid. (Also in English)
120 Dae van Gebed vir Herlewing
Hoe om hierdie gebedskalender te gebruik Hierdie gebedskalender kan vir beide persoonlike en gesamentlike gebed gebruik word. Die gebedsfokus is uit 2 Kronieke 7:14, “[As] My volk oor wie My Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig (berou toon) en bid en My aangesig...
Malagasy Articles
All Malagasy prayer articles are listed below and can be downloaded as PDFs. Ny Fomba Fiasa Andrea (The Andrew Principle)
Tsonga Articles
All Tsonga prayer articles are listed below and can be downloaded as PDFs. Lava xikandza xa Mina (Seek My Face) Teka Ntlhanu (Take Five)