Mobilising, training and equipping Christians for prayer

Waarom bid mense nie?

Author: Bennie Mostert

Description: Ná baie boeke wat Bennie Mostert oor gebed gelees het, seminare wat hy aangebied het en ’n aantal boeke wat hy oor hierdie onderwerp geskryf het, het hy tot die gevolgtrekking gekom dat mense graag wil bid, maar nie weet wát om te bid nie en voel hulle weet nie hóé om te bid nie. Die manier waarop mense bid, verskil van persoon tot persoon en elkeen van ons moet dit doen soos dit vir ons die beste werk. Die doel van hierdie gebedsgids is om mense te leer wát om te bid en hóé om te bid.

Publisher: Struik Christian Books

ISBN: 9781415334348

Availability: At leading bookstores

 

Share This