Mobilising, training and equipping Christians for prayer

Die hart van gebed is om God se Woord terug te bid tot Hom. (Jesaja 55:11). Dan sal dit nooit ledig terugkeer nie. Hierdie boek begelei jou om Skrif oor jou hart, gedagtes, wil, emosies en verstand te bid, oor die werke van jou hande, jou huwelik en huweliksmaat en vele meer. Hierdie boek is ook beskikbaar op Kindle. KLIEK HIER.

Share This