Mobilising, informing and equipping Christians for prayer

SEARCH RESULTS

Gebed in Jesus se Naam

Gebed in Jesus se Naam

Die Naam van Jesus is van die allergrootste belang in voorbidding. Daarsonder is ons tot niks in staat nie, daarsonder het ons in werklikheid geen reg om na God toe te gaan of enigiets in gebed van Hom te vra nie. Om in die Naam van Jesus te bid, sê Wesley Duewel,... Read more
Asking for God’s Blessings for Obedience

Asking for God’s Blessings for Obedience

1. Scripture: If you fully obey the Lord your God and carefully follow all his commands I give you today, the Lord your God will set you high above all the nations on earth. All these blessings will come upon you and accompany you if you obey the Lord your God: You... Read more
Negatiewe leefstyl neigings

Negatiewe leefstyl neigings

Die wêreld vandag en ook ons in Suid-Afrika, neig al meer na ‘n hedonistiese leefstyl wat beteken ons wil hier en nou bevrediging hê. Ons wil nie wag nie en die gevolge is nie belangrik nie – ons wil nie die toekoms in ag neem nie. 1. Dit beteken dat ons vrye... Read more
Vampier-films

Vampier-films

Waarom die fassinering? Fassinering met vampiere is nie ‘n nuwe ding nie. Dit is deel van volksoorlewering in baie kulture. Bestaan vampiere regtig of is dit net skeppings van die verbeelding? Daar is geen fisiese of biologiese bewys vir sulke kreature nie. Is daar... Read more
The Hour that Changes the World

The Hour that Changes the World

In his book, The hour that changes the world, Dick Eastman suggests that one divide an hour into 12 periods of 5 minutes each. After 5 minutes you change to another form of prayer. The following is Dick Eastman’s groupings Praise and Worship Waiting on the Lord... Read more
Anoreksie – hoe moet ek bid?

Anoreksie – hoe moet ek bid?

Anoreksie is ‘n ernstige en ‘n potensiële dodelike versteuring. Die werklike oorsaak is onbekend, maar daar word aanvaar dat ‘n aantal faktore soos emosionele en fisieke faktore asook sekere gedragspatrone daartoe kan bydra. As ons vir hierdie mense... Read more
Prayer for Missions in 10/40 Window during Ramadan

Prayer for Missions in 10/40 Window during Ramadan

Prayer focusing on missions and closed countries Every year, Muslims have their time of fasting and prayer called Ramadan. Various prayer teams from all over the world will enter the 10/40 Window to pray for breakthroughs for the gospel and the persecuted church. Let... Read more
Page 5 of 8« First...34567...Last »