Mobilising, training and equipping Christians for prayer

SEARCH RESULTS

Bid vir ongereddes – 1 vir 1

Bid vir ongereddes – 1 vir 1

Hoe om vir ongereddes te bid Dit is God wat deur die werking van die Heilige Gees mense lewend maak en wedergeboorte in hulle bewerk. Ons verantwoordelikheid is om vir hulle te bid, sy liefde aan hulle te bewys en teenoor hulle te getuig. Die volgende 4 stappe sal jou... Read more
24 Uur Woordwag

24 Uur Woordwag

Die Woord van God is lewend en kragtig. Dit is skerper as enige swaard met twee snykante en dring deur selfs tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg. Dit beoordeel die bedoelings en gedagtes van die hart. Hebreërs 4:12   Visie Om die Woord van... Read more
Page 10 of 11« First...7891011